Klopjag lei tot arrestasie van Middelburg-winkeleienaar
‘n Winkeleienaar in Middelburg is vasgetrek in ‘n klopjag nadat die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoek, algemeen bekend as die Valke, ‘n massiewe voorraad onwettige sigarette ter waarde van R3,4 miljoen ontdek het. ’n 40-jarige Indiër het Dinsdag in die Middelburg-landdroshof verskyn nadat hy met die onwettige sigarette betrap is, het luitenant-kolonel Magonseni Nkosi, Mpumalanga-polisiewoordvoerder, gesê. “Lede…
