Afleggings tref Vodacom
Die mobiele telekommunikasie-operateur Vodacom sê hy gaan sowat 113 werknemers van Vodacom Suid-Afrika oor verskeie vlakke, insluitend bestuur en senior bestuur, afdank. Die groep het gesê dit is weens ‘n besluit om dele van sy besigheid te herstruktureer. “Hierdie stap is deel van ons gesamentlike poging om te verseker dat die maatskappy geskik bly vir…
