Joshlin Smith se ontvoering: Verhoor begin en ma en medebeskuldigde pleit onskuldig
Een van die kindersake waaarvoor die meeste llank gewag het, het uiteindelik Maandag begin by die White City Veeldoelige Sentrum in Saldanhabaai. Inwoners het in hul getalle opgedaag om die verrigtinge by te woon – ‘n eerste van sy soort in die gebied. Jacquen Appollis, Steveno van Rhyn en Kelly Smith het almal voor regter…
