Tradisionele geneser verdrink tydens Krokodilrivier-rituele saam met profeetvriend
Polisieduikers het die lyk van ‘n vermiste tradisionele geneser wat in die Krokodilrivier verdrink het in die Kanyamazane-omgewing van Mpumalanga gevind. Provinsiale polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel Jabu Ndubane, het gesê die lyk van die vermiste man is Sondag teruggevind nadat hy Donderdag in die rivier verdwyn het. Verlede week het die polisie ‘n klag van ‘n moontlike…
