AL DRIE BESKULDIGDES SKULDIG AAN DIE ONTVOERING EN MENSEHANDEL VAN JOSHLIN SMITH.
DIE VERMISTE SAAK VAN JOSHLIN SMITH SAL OOP BLY EN NIE GESLUIT WORD NIE. Alhoewel die hof Joshlin se ma, Kelly Smith, Jacquen Appollis en Stevano van Rhyn skuldig bevind het, is dit ‘n bittersoet saak aangesien klein Joshlin Smith steeds vermis word. Ons hou steeds vas aan die hoop dat sy gevind sal word….
