Opvolg: Onsekerheid of Pyne vir staatregshulp kwalifiseer
Jaén-Lee Pyne die verdagte in die moord op Etienne du Preez en poging tot moord op Flip Minnaar het op 25 November weer in die Heidelberg Landdroshof verskyn. Die saak in die moord en poging tot moord is voorheen al uitgestel tot 13 Januarie 2025. Die hofsitting van 25 November, rakende die ontbinde lyk wat…
