Limpopo varkboer borgtogaansoek uitgestel
Die Polokwane-streekhof het Vrydag die borgtogaansoek van die Limpopo-varkplaaseienaar, Zachariah Olivier, uitgestel. Olivier se borgtogaansoek is tot 18 Februarie uitgestel, wanneer hy hom weer by sy medebeskuldigdes, Rudolph de Wet en William Musora, in die Mankweng-landdroshof sal aansluit. Die trio het na bewering in Augustus vir Maria Makgato en Lucia Ndlovu doodgeskiet en hul liggame…
