Die polisie in Gauteng soek die publiek se hulp om die man op die foto op te spoor. Dié man kan die polisie bystaan met die ondersoek van ‘n verkragtingsaak wat op 28 April 2024 in Freedom Park, Johannesburgdistrik plaasgevind het.
Enigiemand met inligting kan speurkonstabel Mthembu by 061 448 6734 kontak of misdaadstop by 08600 10111 kontak.
Alle inligting sal met vertroulikheid hanteer word.

