Rusland skiet missiele op die Oekraïne af ná Kyiv se eerste gebruik van langafstand Amerikaanse missiele binne Rusland
https://www.cbsnews.com/video/russia-launches-new-strikes-against-ukraine Rusland het Donderdag ‘n stortvloed missiele op die Oekraïne gelanseer in sy eerste groot vergelding vir die Oekraïne se aanval vroeër die week op ‘n militêre fasiliteit in die Russiese streek Bryansk. Die Oekraïners het langafstandmissiele wat deur Amerika vervaardig en voorsien is, bekend as ATACMS, gebruik nadat president Biden slegs twee dae tevore…
