Centurion Pick n Pay gesluit oor kakkerlakbesmetting
Die burgemeester van Pretoria het aangekondig dat ‘n Pick n Pay-winkel by die Blu Valley-sentrum, in Centurion Gauteng, gesluit is weens nie-nakoming van gesondheidsregulasies. “Ons het gesê dat ons nie net spaza-winkels en klein ondernemings sal jaag nie, want groot ondernemings het ook ‘n verantwoordelikheid om daaraan te voldoen. Van diegene wat hul gebakte produkte…
