Die Suid-Afrikaanse Polisie ondersoek beweerde handtekening vervalsing deur Zuma se MK-party
Gaan Jacob Zuma se Umkhonto we Sizwe (Mk)-party in die verkiesing op 29 Mei staan? Die Zuma georiënteerde MK party het nog nie eers aan ’n verkiesing deelgeneem nie en die eerste tekens van bedrog is alreeds te bespeur. Jacob Zuma is reeds bekend vir al sy bedrieëry toe hy die rol as presedent beklee…
