DORPSAANVAL: Misdadigers geklee in polisie-uniforms slaan toe by Eastdene se huis
Gisteroggend is ‘n Eastdene-gesin getraumatiseerd gelaat nadat misdadigers geklee in polisie-uniforms hul huis binnegekom en hulle beroof het. Twee van die verdagtes het hulself as polisiebeamptes voorgedoen, met swart taktiese nutsgordels met gewere, terwyl die ander verdagte slegs ‘n blou mus met ‘n SAPD-kenteken gedra het. Die voorval het net voor 08:00 plaasgevind. Die slagoffers…
