Marloth Park: ’n Bom wat wag om te bars
Verskeie rolspelers is van wilduitdunning wat die enigste manier is om ‘n krisis te slaan, maar tans sloer die Nkomazi Plaaslike Owerheid om goedkeuring te gee. Meer as 210 stuks wild, sowat sowat 170 waarskynlik van die honger dood is, is die skoksyfers wat onlangs aan die lig gekom het. Dis glo na die aantal…
