Andre Smit

3 Brandbestryders sterf 5 ernstig beseer tydens veldbrand

NATAL. – Brandbestryders het vanoggend tydens ‘n veldbrand in die Boston-area buite Howick gesterf. Chris Pappas, burgemeester van uMngeni- plaaslike munisipaliteit, sê luidens ‘n verklaring drie vrouebrandbestryders het gesterf. Nog vyf brandbestryders veg vir hulle lewens. Die munispaliteit het medelye aan families van die afgestorwenes uitgespreek. Roland Robertson van Midlands EMS sê volgens ‘n persverklaring…

Lees Meer

Vakansiegangers ontruim toe brand Mosambiekse oord verswelg

Vakansiegangers en hengelaars het gaan skuiling op die strand soek na ‘n brand by East Africa Safaris in Mosambiek. Foto: Verskaf/Morne Kitchen Die voorval wat tydens ‘n immergewilde visvangkompetisie plaasgevind het, is deur ‘n ooggetuie as ‘n Chaos het gister uitgebreek toe ’n brand by East Africa Safaris in Mosambiek die vakansieoord verswelg het. Vakansiegangers,…

Lees Meer

Poging tot moord – Nege polisiebeamptes in hegtenis geneem

NATAL. – Lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi het Opod, die polisiewaghond, van samewerking verseker nadat nege polisiebeamptes Donderdagoggend op aanklag van poging tot moord in hegtenis geneem is. Brig. Jay Naicker sê genl. Mkhwanazi is vasbeslote in sy benadering oor polisiebeamptes wat die wet oortree, omdat polisiebeamptes die eed geneem het om die gemeenskap te beskerm en…

Lees Meer

Mediaverklaring: Polisiekomitee bekommerd oor voortgesette kapasiteitstekorte binne misdaadintelligensie en speurders

Parlement, Donderdag, 11 Julie 2024 – Die Portefeuljekomitee oor Polisie is bekommerd oor die voortgesette kapasiteitstekorte in misdaadintelligensie en speurders binne die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD). Die komitee beskou hierdie gebiede as kritiek in pogings om misdaad proaktief te verminder en doeltreffende vervolging van misdadigers te verseker. Die komitee het gister sy eerste vergadering van die…

Lees Meer