Andre Smit

Parys deur kragonderbrekings, stortreën getref – Sommige noem dit ‘n “goddelike ingryping” na katastrofiese opening.

Parys is getref deur ‘n groot kragonderbreking net ure voor dag twee van die Olimpiese Spele aan die gang sou kom. Verskeie sosialemediagebruikers het oornag foto’s geplaas van wat blykbaar ‘n ‘verduistering’ oor dele van die stad is. Dit lyk of die elektriese ontwrigting deur meedoënlose en stortreën veroorsaak is, maar sommige meen dit kan…

Lees Meer

Die polisie ontbloot Libanese militêre opleidingsbasis in Witriver, arresteer 95 buitelanders

Mediaverklaring – Suid-Afrikaanse Polisiediens – 2024/07/26 Kantoor van die Provinsiale Kommissaris – Oos-Transvaal NELSPRUIT – Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in die Oos-Transvaal, wat saam met die ProvJOINT-struktuur, insluitend die departement van binnelandse sake en ander rolspelers soos Polisie-intelligensie, het ‘n militêre opleidingsbasis in Witrivier ontbloot en 95 buitelandse burgers in hegtenis geneem in verband met…

Lees Meer

VIDEO: EFF: “Ek wil ’n boer moer” Wat gaan die “Menseregte Kommissie” daaraan doen?

Die “menseregte kommissie” is baie vinnig om klagtes te lê as ’n blanke volgens hulle rassisties optree. Daar word onmiddellik tugstappe ingestel nog voor die saak ondersoek is. ’n Sprekende voorbeeld is toe ’n onderwyseres van rassisme beskuldig, aangekla en veroordeel is na sy volgens beweringe ’n swart kind eenkant laat sit het. Dit het…

Lees Meer

Oos-Kaap-plase in kwarantyn, meer as 26 000 beeste teen bek-en-klouseer ingeënt

In ‘n poging om die verspreiding van bek-en-klouseer (BKB) te bekamp en boere se kommer aan te spreek, het Nonceba Kontsiwe, LUR vir Landelike Ontwikkeling en Landbouhervorming (DRDAR), Maandag met kommersiële en kommunale boere in Kouga Munisipaliteit vergader. Bek-en-klouseer het plase in Kouga Munisipaliteit en Buffalo City Metro beïnvloed. Sedert einde April het 16 uit…

Lees Meer

Bandiete leef in weelde terwyl bejaardes krepeer in ouetehuise

PlayStation-konsoles, spykersstel, televisies onder smokkelary wat in Joburg se “Sun City-gevangenis” beslag gelê is Hoe lewe ons bejaardes? Terwyl bandiete soos konings lewe moet oumense wat op ’n eerlike wyse die land opgebou het soms in haglike omstandighede lewe. Daarbenewens moet die oumense en hul families derduisende rande opdok om die “voorreg” te smaak van…

Lees Meer