Andre Smit

VIDEO: Duisende Franse Christene se antwoord op katastrofiese Olimpiese Spele opening

PARYS – FRANKRYK – ’n video is gedeel waar duisende inwoners geestelike liedere ter solidariteit van Christene en Christenskap voor die Olimpiese Spele openings area gesing het. Daar was wel video’s gewys wat vanaf 2022 kom maar Volkskrag Nuus het die video opgespoor waar Duisende Christene hul ontevredenheid vertoon het deur op ’n gewyde manier…

Lees Meer

Nog ’n Olimpiese Spele borg trek kop uit na walglike openings seremonie DIT WAS TOE FAKE NUUS SAMSUNG GAAN TOE SAAM MET DIE WERELD

DIT WAS TOE FAKE NUUS SAMSUNG GAAN TOE SAAM MET DIE WERELD In ‘n dramatiese verskuiwing in korporatiewe borgskapdinamika het Samsung Electronics sy besluit aangekondig om te onttrek aan ‘n advertensieveldtog van $1 miljard met die Internasionale Olimpiese Komitee (IOC). Hierdie stap het aansienlike kontroversie veroorsaak, aangesien Samsung die Olimpiese Spele se “wakker agenda” as…

Lees Meer

Vliegtuie vertraag, vlugte herlei ná kragonderbreking by Kaapstad Internasionale Lughawe

Vliegtuie is gegrond en vlugte is in die Kaap herlei ná ‘n kragonderbreking by die Kaapstadse Internasionale Lughawe. Fotograaf: Armand Hough/Independent Media Vliegtuie is gegrond en vlugte is in die Kaap herlei ná ‘n kragonderbreking by die Kaapstadse Internasionale Lughawe. Volgens die Lughawensmaatskappy Suid-Afrika (Acsa) ervaar die lughawe ‘n kragtoevoer-uitdaging wat ‘n impak het op…

Lees Meer

Olimpiese Spele borg onttrek oor bespotting van die Christendom tydens die openingseremonie

Minstens een borg het hom aan die Olimpiese Spele in 2024 onttrek nadat die spele se openingseremonie ‘n godslasterlike vertoning van die Laaste Avondmaal gehad het. C Spire, ‘n telekommunikasie- en tegnologiemaatskappy in Mississippi, het Saterdag aangekondig dat hy advertensies van die Olimpiese Spele onttrek nadat die openingseremonie ‘n toneel van die Laaste Avondmaal vertoon…

Lees Meer

Veldbrand verwoes drie huise Noord van Pretoria

Sentraal-Transvaal. – ‘n Veldbrand in Bosbokstraat in Waterwal op die Wallmansthalpad, noord van Pretoria, het gister drie huise in sy pad aan die brand laat raak. Apiesrivier Landelike Brandbeskermingsvereniging (BBV/FPA) sê die brand in Bosbokstraat is omstreeks 14:30 gerapporteer. Rolspelers is geaktiveer, waarna die eerste huis wat aan die brand geslaan het, grootliks gered kon…

Lees Meer

DORPSMOORD – Bejaarde in sy Klerksdorp huis vermoor

WES-TRANSVAAL. – Chris Bossert (65) is Woensdag in Elandsheuwel, Klerksdorp, oorval en so erg aangerand dat hy gesterf het. Lt.kol. Amanda Funani sê twee vroue- en een mansverdagte het by die oorledene voorgegee om werk te soek. Die oorledene, wat alleen gewoon het, is na bewering deur die verdagtes oorval en erg met ‘n onbekende…

Lees Meer