Kleinfontein “opmars” – ’n Ernstige aanklag teen die EFF
Die EFF het ’n opmars na die klein nedersetting, Kleinfontein gehou wat ’n duidelike bewys is dat die inwoners van Kleinfontein en die lede van die EFF totaal verskillende waardes handhaaf. Die eerste indrukke wat mens kry van Kleinfontein is ’n skoon netjiese gemeenskap wat uit eie reg wil lewe volgens hul kulturele erfenis. Die…
