Bheki Cele ignoreer versoek om voor die Parlement se ad-hoc komitee verskyn
Voormalige polisieminister Bheki Cele het ‘n formele uitnodiging geïgnoreer om voor die Parlement se ad hoc-komitee te verskyn wat die plofbare bewerings van die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, luitenant-generaal Nhlanhla Mkhwanazi, ondersoek, ten spyte van ‘n reaksiedatum van 10 September. Die komitee, wat hierdie week vergader het, het van sy sekretariaat gehoor dat Cele op 8 September…
