Hier is die verwagte petrolprys vir Oktober
Middelmaandramings gebaseer op data van die Sentrale Energiefonds (SEF) dui op gemengde verwagtinge vir brandstofpryse in Oktober. Volgens die jongste brandstofherwinningsdata is petrolpryse steeds op koers vir ‘n klein styging volgende maand, met ‘n onderherwinning van 8 tot 16 sent per liter. Diesel behoort intussen op pad te wees na ‘n klein daling, met ‘n…
