Verenigde Koninkryk gaan Suid-Afrika help om infrastruktuur te herstel
Die Britse minister van finansies, Rachel Reeves, het ‘n infrastruktuurvennootskap met die Suid-Afrikaanse regering aangekondig om beleggings in Afrika se grootste ekonomie te bevorder. “Infrastruktuurbeleggings in beide ons lande is absoluut noodsaaklik om produktiwiteit, ekonomiese groei en veral werkskepping te bevorder,” het Reeves gesê. Die ooreenkoms, wat in die Suid-Afrikaanse hawestad Durban aangekondig is tydens…
