Soektog na ontvoerde sakeman duur voort
Die soektog na die eienaar van Rynfield Drapers & Outfitters duur voort, met bronne na aan die ondersoek wat sê dat die polisie belowende leidrade opvolg. Volgens inligting wat ontvang is, is Mohammed Seedat (42) gister, 23 Julie kort na 09:20 ontvoer na ‘n sakeroof. Met ‘n besoek aan die Rynfield Value Mall, op Pretoriaweg,…
