Kleinfontein-gemeenskap reageer op EFF wat daar wil betoog
Die direksie van Kleinfontein het ‘n formele skrywe aan die Tshwane-metro en verteenwoordigers van die EFF gerig oor dié party se voorneme om Vrydag, 2 Mei na Kleinfontein op te ruk. Die EFF het sy lede in ‘n plasing op sosiale media genooi om Vrydag saam met die party na die sogenaamde “onwettige, apartheidsgemeenskap” op…
