Suid-Afrikaners kom eerste: IVP wil deportasie van buitelandse burgers probeer bespoedig
Velenkosini Hlabisa, leier van die Inkatha Freedom Party (IVP), beplan om ‘n wetsontwerp in die Parlement in te dien wat daarop gemik is om die proses om onwettige buitelandse burgers na hul lande te deporteer te bespoedig, en beklemtoon dat hoewel die party nie xenofobies is nie, “Suid-Afrikaners eerste kom”. Hlabisa het dié aankondiging Sondag…
