Suikerbosrand, ’n geskiedkundige reis deur Heidelberg se verlede

Volgens geskiedkundige inskrywings is die Suikerbosrand, wat net buite Heidelberg is, glo deur Generaal Hendrik Potgieter so vernoem. Volgens dagboek inskrywings deur JDG Bronkhorst het hy Potgieter vergesel en op 24 Mei 1836 het Bronkhorst tesame met Potgieter, Roelof Janse van Vuuren, Carel Cilliers, Abraham Swanepoel, Adrian de Lange, Daniel Opperman, H Niewenhuizen, en Christiaan…

Lees Meer

23-jarige vrou in hegtenis geneem vir R862 000 bedrieglike banktransaksies

Nomathamsanqa Ayeza Shabane (23) is deur die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoek (bekend as die Valke) in hegtenis geneem vir bedrieglike banktransaksies. Luitenant-kolonel Avele Fumba, woordvoerder van die Oos-Kaapse Valke, het gesê die saak is op 12 Oktober 2022 aangemeld. “Die klaer het na bewering ‘n oproep van die bank ontvang om te verifieer of hulle betalings…

Lees Meer

Binnelandse Sake-wag ‘verwyder’ vir pepersproei wat oor onvergenoegde kliënte gespuit is

Leon Schreiber, minister van binnelandse sake, sê ’n veiligheidswag by die Randburg-kantoor is uit sy pos ‘verwyder’ nadat hy na bewering vandeesweek woedende landsburgers met pepersproei gespuit het. ‘n Video wat ontstoke lede van die publiek wys, het sedertdien viraal op sosiale media gegaan, waarin ‘n veiligheidswag gesien word wat ‘n pepersproeier waai terwyl hy…

Lees Meer