Enoch Godongwana, minister van finansies, sê daar is nie genoeg geld om staatsamptenare te betaal nie.
Vanaf Maart 2024 was Suid-Afrika se buitelandse skuld VS\$158,3 miljard. Dit is gelykstaande aan R3,007 miljard in randterme.
Steeds verskyn daar nêrens dat die groot hoeveelhede geld wat verduister is, wat deur korrupsie verdwyn het of wat aan onbenullighede verspil, weer in die staatskas beland het nie.
Kyk gerus na die opname.
