Nog bedrog: Voormalige rekeningkundige klerk staar R900 000 bedrogklag in die gesig
Die Musina-landdroshof in Limpopo het die 55-jarige Hester Maria Els op borgtog van R10 000 vrygelaat nadat sy deur die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoek, ook bekend as die Valke, op aanklag van bedrog in hegtenis geneem is. Lethunya Mmuroa, provinsiale woordvoerder van die Valke, het gesê Els, ‘n voormalige rekeningkundige klerk, het na bewering haar voormalige…
