Waarskuwing vir motoriste wat by vulstasies in Suid-Afrika volmaak
Kenners het gewaarsku dat motoriste by vulstasies maklike teikens vir kapers is, aangesien daar ‘n merkbare toename in die aantal voorvalle wat aangemeld is, was, terwyl die vulstasies self ook kwesbaar is. Dié waarskuwing kom ná die moord op Kaizer Chiefs se verdediger Luke Fleurs tydens ‘n kapingsvoorval by ‘n vulstasie in Honeydew vroeër vandeesmaand…
