Polisie in Wes-Transvaal waarsku kaartgebruikers

Die polisie in Wes-Transvaal het inwoners gemaan om waaksaam te wees wanneer hulle hul bankkaarte gebruik, nadat twee verdagtes in twee afsonderlike voorvalle in Potchefstroom gearresteer is, omdat hulle na bewering bankkaarte gesteel het. Provinsiale polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel Sam Tselanyane, sê tydens die eerste voorval was ‘n man besig om kontant by ‘n OTM te onttrek…

Lees Meer