Strenger dissiplinêre maatreëls nodig om die SAPD se wangedrag hok te slaan, sê kenner
Dissiplinêre verhore waarby lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens betrokke is, het die afgelope 11 jaar met meer as 70% gedaal. Dit is volgens die polisie- en sekuriteitskenner Johan Burger. Die African Transformation Movement het kommer uitgespreek oor wat hy die voortdurende onthullings van ongebreidelde korrupsie binne die SAPD genoem het. Daar word gesê dat die…
