City Power onttrek tegnici aan Alexandra nadat twee met ‘n vuurwapen beroof is
Die voorval volg op verskeie ander waar City Power-tegnici deur misdadigers in Alexandra beroof of gyselaar gehou is. City Power sê hy het tegnici tydelik onttrek om ‘n beskadigde elektrisiteitspaal in Alexandra te herstel nadat twee elektrisiëns met ‘n vuurwapen beroof is. Johannesburg se elektrisiteitsvoorsiener het dit Vrydagmiddag onthul ná die aanranding wat glo Donderdagoggend…
