Busisiwe Mkhwebane is geregtig op R10 miljoen gratifikasie-uitbetaling, hoor die hof
Die kantoor van die openbare beskermer voer aan Mkhwebane het geen reg op die gratifikasie gehad nie aangesien sy uit haar amp onthef is. Busisiwe Mkhwebane se regspan het aangevoer dat die kantoor van die openbare beskermer wetlik verplig is om ‘n gratifikasie van R10 miljoen aan haar te betaal in ooreenstemming met die basiese…
