Dagvaarding stop vroedvrou in haar spore
Die kommer van ’n private vervolgingseenheid dat ’n geskorste vroedvrou steeds haar werk voortsit en hul aanbod om die ouers van twee kinders te help, het nou daartoe bygedra dat sy krimineel vervolg is. ’n Gederegistreerde vroedvrou van Pretoria-Oos wat in 2022 deur die Suid-Afrikaanse Raad op Verpleging (SARV) geskors is, het op 24 Julie…
