Motoriste vrees blouligbende en hoofwegrowers se skrikbewind
Is daar ‘n verbintenis tussen die blouligbende en die hoofwegrowers wat staalpenne uitgooi? Die blouligbendes en hoofwegrowers voer ‘n skrikbewind op veral die N12 en is die vraag al baie gevra of dit dalk een groep kan wees. Hierdie bendes het die hoofweë in oorlogsones verander. Morney Vos, een van die hoofondersoekers van Mike Bolhuis…
