Horlosie tik terwyl groot SA partye skarrel om die sperdatum vir eerste parlementsitting na te kom
’n Vergadering tussen die DA en ANC is tans aan die gang, volgens Solly Malatsi, nasionale woordvoerder van die DA. Die DA het Dinsdagoggend sy Federale Raadsvergadering afgesluit, waar hulle besin het oor die vorming van ‘n nuwe regering. Die twispunt was die ANC se standpunt om soveel as moontlik van die kleiner partye in…
