Krieket T20 Wêreldbeker: Pakistan en Ierland groet die 2024 toernooi

T20 Wêreldbeker, Groep A, Lauderhill, Florida Ierland 106-9 (20 beurte): Delany 31 (19); Imad 3-8, Afridi 3-22 Pakistan 111-7 (18.5 beurte): Babar 32* (34); McCarthy 3-15 Pakistan het byt vasgebyt om ‘n senutergende drie paaltjie oorwinning te behaal teen Ierland.  Hiermee kom hul deelname aan die Wêreldbeker egter tot ‘n teleurstellende einde vir albei spanne in Lauderhill,…

Lees Meer

Thys die Bosveldklong sterf op die ouderdom van 49

Die geliefde grapjas-sanger, Thys die Bosveldklong, van Pretoria-Noord is gisteraand in ‘n hospitaal oorlede – twee dae voor sy verjaarsdag. Thys Streicher, beter bekend as sy verhoognaam ‘Thys die Bosveldklong’, die gewilde Afrikaanse grapjas-sanger, is gisteraand in ‘n hospitaal oorlede. Hy sou more sy 50ste verjaarsdag vier. Die 49-jarige is reeds in 2020 met meervuldige…

Lees Meer

Transito roof in Benoni: Vyf word vasgetrek

Vyf verdagtes is in hegtenis geneem vir hul beweerde betrokkenheid by ‘n transito-rooftog wat op 15 Junie 2024 in Benoni, oos van Johannesburg plaasgevind het. Daar is beslag gelê op twee voertuie wat vermoedelik in die rooftog gebruik is, insluitend twee AK-47-gewere. Deliwe Ndlovu, woordvoerder van die Ekurhuleni-metropolisie, sê die verdagtes sal binnekort in die…

Lees Meer

Swede laat ‘n Iranse oorlogsmisdadiger vry

Swede het ‘n veroordeelde Iranse oorlogsmisdadiger vrygelaat as deel van ‘n gevangene-ruilooreenkoms. Teheran en Stockholm het die uitruiling uitgevoer en Iran het ‘n diplomaat van die Europese Unie en ‘n ander man vrygelaat in ruil vir Hamid Nouri. Nouri is daaraan skuldig bevind dat hy medepligtig was aan die massa-teregstellings van 1988 in die Islamitiese…

Lees Meer