OVK in Limpopo bevestig stembusse is sonder toesig gelaat
Noord-Transvaal. – Die OVK in Limpopo het bevestig stembokse in die Modimolle-Mookgophong-munisipaliteit is sonder toesig gelaat. Dit volg na die munisipaliteit “dumped votes” aangemeld het. Die OVK-woordvoerder het gesê die bokse was sonder toesig by ‘n skool gevind. Twee gevalle is ook aangemeld van mense wat by stemstasies in Mpumalanga probeer peuter het met stembokse…
