OVK in Limpopo bevestig stembusse is sonder toesig gelaat

Noord-Transvaal. – Die OVK in Limpopo het bevestig stembokse in die Modimolle-Mookgophong-munisipaliteit is sonder toesig gelaat. Dit volg na die munisipaliteit “dumped votes” aangemeld het.

Die OVK-woordvoerder het gesê die bokse was sonder toesig by ‘n skool gevind.

Twee gevalle is ook aangemeld van mense wat by stemstasies in Mpumalanga probeer peuter het met stembokse .

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui