Bolt taxi diens bestuurder steek vroulike passasier met ’n mes
Die e-vervoerdiens Bolt sê hulle het ‘n bestuurder onmiddellik van die platform geblokkeer nadat hy na bewering twee vroulike passasiers tydens ‘n woordewisseling in Kaapstad gesteek het. Die bestuurder was die naweek besig om vroue in Table View te vervoer toe hulle ‘n stryery gehad het oor waar hulle afgelaai sou word. Die niewinsorganisasie Women…
