Bejaarde egpaar aangeval in hul huis in Ladybrand
LADYBRAND – ‘n Bejaarde egpaar is deur ‘n groep onbekende mans aangeval wat vuurwapens uit die plaashuis gesteel en met die klaer se bakkie gevlug het. Op Woensdag 01 Mei 2024 omstreeks 23:30 het die bejaarde egpaar, 65 en 66 jaar oud, in hul sitkamer by hul plaas naby Ladybrand gesit toe hulle ‘n geluid…
