Oos-Kaapse motoriste het gemaan om versigtig te wees ná sneeuval

Motoriste wat op die N9 tussen Graaff-Reinet en Middleburg in die Oos-Kaap reis, is gewaarsku om versigtig op die pad te wees weens sneeuval oornag.

Provinsiale Vervoer woordvoerder Unathi Binqose sê dit was nie ‘n swaar sneeuval nie en regverdig geen pad sluitings nie.

Binqose sê, “Ons doen ‘n beroep op padgebruikers, veral motoriste om ekstra versigtig te wees wanneer hulle daardie stuk nader, en ook rekening hou met die weervoorspelling wat sonnig word dat dit spore van daardie sneeu vinnig sal wegsmelt in ‘n kwessie van tyd. ”

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui