Bittereinder 4 se saak uitgestel.

Die 4 bittereinders, Francois van der Merwe, Willem Petzer, Tebie Wessels en Devon Hofmeyr se saak is tot Vrydag 16 Februarie 2024 uitgestel. Eerstens was die landros laat en het die hof verrigtinge laat begin. Beurtkrag het die verrigtinge verder ontwrig. Daar was vroeër die week deur Ramaphosa aangekondig dat polisie stasies en belangrike instellings…

Lees Meer

Dagga met ‘n straatwaarde van R282 000 onderskep.

NOORD-KAAP. – Die Springbok-polisie het gister ‘n besending dagga wat deur ‘n koerierdiens vervoer is, onderskep. Sers. Timothy Sam sê polisielede van die gespesialiseerde eenheid vir openbare orde (OOP) was met patrollies besig toe hulle inligting van dwelms wat vir Port Nolloth bedoel was en met ‘n koerierdiens deur Springbok sou gaan, ontvang. Die polisielede…

Lees Meer

Soort van goeie nuus vir NWU Student Shaun Christie

POTCHEFSTROOM, WES-TRANSVAAL. – Die skorsing van die NWU-student, Shaun Christie, is gister gedeeltelik opgehef. Daar is tydens ’n interne gesprek met die NWU se dissiplinêre komitee besluit hy mag weer sy akademiese verpligtinge nakom, maar hy sal by geen openbare geleenthede toegelaat word nie. Dit is duidelike onderdrukking van vryheid van spraak om hom van openbare…

Lees Meer