SA se werkloosheidskoers daal tot 31,9% terwyl werksoekers met 3.3% toeneem
Suid-Afrika se amptelike werkloosheidskoers het in die vierde kwartaal van 2024 met 0,2 persentasiepunte tot 31,9% gedaal, teenoor 32,1% in die vorige kwartaal. Dit is volgens die jongste Quarterly Labour Force Survey (QLFS) wat Dinsdag deur Statistieke Suid-Afrika uitgereik is. Die opnameresultate dui op ‘n toename van 132 000 in die aantal werkende persone, wat…
