Nuwe wetsontwerp: 80% van private eiendom moet onteien word om “rassedemografie” in SA te weerspieël
Die nuwe wetsontwerp op billike toegang tot grond is gister aan die parlement voorgestel. Dit het ten doel om grondeienaarskap te herverdeel om die land se demografie beter te weerspieël, met ras as ‘n primêre maatstaf. Dit sal saamwerk met die onlangs ondertekende Onteieningswet 13 van 2025 deur ‘n wetlike raamwerk te verskaf om grondbesit…
