ANC-taakspan in Gauteng belowe om selfsugtige lede ‘skoon te maak’
Ongelukkig is dit ‘n intergiteitsbeginsel wat al 30 jaar gelede nie toegelaat moes word nie – wie gaan staan en wie gaan val? Na ‘n sterk tussenverkiesingsoorwinning in Soweto, sê die ANC se Gauteng-taakspan dat daar gewerk word om die organisasie te herposisioneer voor die plaaslike regeringsverkiesings van 2026. Byna drie maande nadat die 68-lede…
