Peuter (1) glo by kleuterskool verkrag
NATAL. – ‘n Peuter (1) is na bewering op 6 Mei by ‘n kleuterskool in Newlands-East verkrag. Women For Change sê na bewering het die peuter by die kleuterskool agtergebly toe ander vir swemlesse geneem is. Slegs die kleuterskooleienaar, haar man en twee babas was glo op die perseel toe die pa haar aan die…
