‘NHI’ is op leuens gebou

Navorsing in opdrag van die Raad van Gesondheidsorgfondse (RGF) toon dat die nasionale regering ongegronde valshede, verdraaiings en reguit leuens uitdeel wanneer hulle uitsprake maak oor private gesondheidsorg, mediese fondse en die redes waarom Suid-Afrika Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) benodig. . Die NGV-wet is op 15 Mei 2024 as wet onderteken, wat die vestiging van ‘n…

Lees Meer

Oos-Kaap: N6 weer oop na transito roof

Oos-Kaap: N6 weer oop na transito roof Die N6-pad tussen Stutterheim en Oos-Londen in die Oos-Kaap is weer vir padgebruikers oopgestel. Die pad is vanoggend in die vroeë oggendure oopgestel nadat dit vir etlike ure gesluit was ná ‘n transito-rooftog gister. Woordvoerder van die Oos-Kaapse vervoerdepartement, Unathi Binqose, sê ‘n gedeelte van die pad, ‘n…

Lees Meer

Landwye herdenking van Konsentrasiekampdag ‘aangrypend’

Gemeenskappe landwyd het die naweek Konsentrasiekampdag herdenk ter ere van ’n betekenisvolle geskiedkundige gebeurtenis. Die dag was herdenk in Nylstroom en Turffontein. In Irene en Vereeniging, van Maitland regdeur tot in Simonstad. Lord Roberts, Britse bevelvoerder in Suid-Afrika tydens die Anglo-Boereoorlog (1899–1902) het op 16 Junie 1900 ’n proklamasie uitgevaardig wat die verskroeideaardebeleid amptelik verklaar…

Lees Meer