Agt gearesteer vir peuter met noodsaaklike infrastruktuur
Agt mense is in hegtenis geneem vir verskeie aanklagte ná inbrake by drie selfoontorings in die Richardsbaai-distrik Richardsbaai-distrik se ekonomiese infrastruktuur-taakspan het Donderdag agt buitelandse burgers op ‘n verskeidenheid aanklagte gearresteer. Dit het ingesluit peuter met noodsaaklike infrastruktuur, besit van vermoedelik gesteelde eiendom, ontvangs van vermoedelik gesteelde eiendom, asook die besit van huisbreektoerusting. Die provinsiale…
