Suid-Afrika – Ware gebeure deel 4 – Teokrasie vs Demokrasie
Geskryf deur: Dr Jann Schlebusch Teokrasie vs Demokrasie en POLITIEKE PARTYE en PARTYSKAPPE Ons het gewoond geraak aan demokrasie as besluitnemingstelsel. Dit is egter ‘n stelsel met sy wortels in die Liberale Humanisme (wat die mens verheerlik). Eintlik is die stelsel wat ons as demokrasie ken, eerder ‘n meerderheidsbesluitnemingstelsel, want demokrasie beteken letterlik ‘die volk…
