Bedrog en kubermisdaad land Wes-Kapenaar in die tronk
Die man wat meer as R4miljoen van aanlyn casino-rekeninge gesteel het word tronk toe gestuur ’n Voormalige risikodiensafrigter by Digital Outsource Services is in die Wes-Kaap is tot effektiewe 10 jaar direkte tronkstraf gevonnis. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het bevestig dat Rudrees Yaseen Harris vandeesweek in die Bellville-handelsmisdaadhof gevonnis is. Harris (30) is skuldig bevind…
