Riool vloei nou in die eens beroemde Durbanse strandfront.
Die riool vloei uit ‘n mangat oor die sypaadjie wat toegang tot die pier versper. Met die aanvang van Paasnaweek waar duisende toeriste in Durban sal aankom, sal die toeriste in riool deurdrenkte strande moet swem.
Volgens inwoners het Mxolisi Kaunda, burgemeester van die stad Durban vernietig.
